Special Categories
-
“Ons sal alles tot ons beskikking mobiliseer om orde te herstel,” sê Ramaphosa
NationalRamaphosa het gewaarsku dat daar 'n groot risiko vir voedsel- en medisyne-tekorte in die nabye toekoms kan wees omdat trokke…
-
Vaal Mall sluit net vir die dag – 12 Julie 2021
NewsVolgens beplanning sal die winkelsentrum more weer oop wees soos normaalweg.
-
President to address nation about public violence in parts of the country
Local newsPresident Cyril Ramaphosa will address the nation at 20:00, Monday, 12 July 2021, on government’s response to persistent public violence…
-
Betogers ruk op na bottelstoor
NewsVANDERBIJPARK.- Die bottelstoor geleë in die College Park sentrum op die hoek van Theo Wassenaar en Col Gordon str in…
-
Vinnige en ferm optrede nou nodig, meen Vryheidsfront Plus
Local newsDie Vryheidsfront Plus het in ’n verklaring gesê die onrussituasie en geweldpleging op baie plekke in Suid-Afrika is onaanvaarbaar en…
-
Betogers nou naby VUT, vermy dié omgewing
Local newsVaalweekblad se joernaliste is by verskeie tonele in die Vaal waar moontlike onlustige kan uitbreek. Ettienne van Rensburg het pas…
-
Mall closes as precautionary measure following unrest and looting
Local newsRiver Square Shopping Centre is one of many local businesses in the Vaal that decided to close as a result…
-
Onluste en plundery: Weermag word ontplooi
Local newsDie Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê hy is besig om lede te ontplooi na gebiede wat erg deur onluste en plundery…
-
Winkels sluit in Vereeniging se middestad te midde van landwye onluste
Local newsTalle ondernemings in Vereeniging se middestad het glo as voorsorgmaatreël gesluit te midde van landwye onluste en plundering van winkels…
-
Betogers verander CBD in spookdorp
Local newsSEDIBENG. – Betogers wat teen die arrestasie van oud-president Jacob Zuma gekant is, het na wat verneem word straatsmouse en…
-
Video: Protes-histerie winkels sluit deure
Local newsVANDERBIJLPARK. – Winkeleienaars en werkers het laat spaander om hulle besighede se deure te sluit, nadat betogers amok in die…
-
WAARSKUWING: Onluste in Vaaldriehoekse dorpe – 12 Julie 2021
NationalBly vir die oomblik liewer uit die sentrale sakegebiede van Vaaldriehoekse dorpe











