School sport
-
Nelspruit se top-atlete oortref hulleself
School sportDie jaarlikse Elardus Erasmus Top 20 Atletiekbyeenkoms wat altyd in Oktober op Mookgophong (Naboomspruit) aangebied word, is sekerlik, wat standaard betref…
-
Vlammies woeker op die krieketveld
School sportHoërskool Bergvlam spog met twee van hul krieketspanne wat pragtige oorwinnings behaal het.
-
Cronjé, Drummond en Marais is NHS se beste
School sportSkyfwerpatleet van Hoërskool Nelspruit, Naas Marais, is as die sportman van die jaar tydens die skool se prysuitdelingsfunksie, aangewys.
-
Robbies mik hoog, skiet raak
School sportZanté Bench het 'n sewende plek vir sporter o/16 uit 120 skuts behaal.
-
Tophokkie in Potch
School sportLaerskool Nelspruit se eerste dogtershokkiespan het die pad na Potchefstroom aangedurf om teen van die top-hokkieskole kragte te meet.
-
Cyclists make their mark in finals
School sportAlthough only clinching 14th position in the finals, the school is proud of its results and believes that the riders…
-
-
Atletieksterre bied kliniek aan
School sportTalle afrigters en atlete wat deel van Suid-Afrikaanse, Afrika- en Wêreldkampioenskappe, Statebond- en Olimpiese Spele was, het ter voorbereiding van…
-
Drie swemmers van Nellies om dié seisoen dop te hou
School sportJimmy Munro het na afloop van Laerskool Nelspruit se Vodacom Interhuisswemgala nie net as die senior victor ludorum van die…
-
Byna 40 rekords in net 108 items word opgestel
School sportJan-Albert Mentz is na afloop van Curro College se interhuisswemgala as die junior victor ludorum aangewys.
-
Swemmers laat die water spat by Komatipoort Akademie interhuis-gala
School sportLeerlinge van Komatipoort Akademie kon verlede Dinsdag die Laeveldhitte ontduik danksy hulle jaarlikse interhuis-swemgala.
-
Nellies wys vroeg hulle is ‘n krag in die swembad
School sportDie tekens was verlede week by Hoërskool Nelspruit se interhuisgala daar dat die Nellies vanjaar 'n krag in die swembad…











