School sport
-
Nellies is provinsie se beste
School sportLaerskool Nelspruit se o/13A-dogtershokkiespan is onlangs as Mpumalanga se bestes gekroon.
-
Krieketspanne van Nellies kook die seisoen
School sportUit die sewe krieketwedstryde wat Laerskool Nelspruit se spanne gespeel het, was hulle in ses aan die wenkant.
-
Hoërskool Lydenburg reigned supreme in the Spur MTB League finals
School sportThe 47 racers gave the competition their utmost best, so much that the gap between them and the next team…
-
Vier van NHS in aksie
School sportDie Suid-Afrikaanse Rugby Unie (Saru) se interprovinsiale-sewestoernooi skop vandag by Durban High School af.
-
Kookwater-atletiek in stomende hitte
School sportNie eens die berugte Laeveld-hitte wat verlede Donderdag die kraaie behoorlik laat gaap het, kon Hoërskool Nelspruit en van die…
-
Rob invites experts prior to season
School sportThis weekend, not only is Hoërskool Rob Ferreira host to Mpumalanga's greatest athletics and coaching clinic since 2010, but the…
-
Krieketkaptein neem bal in eie hande
School sportHoërskool Bergvlam se o/15-krieketspan het die afgelope naweek kragte teen Hoërskool Nelspruit se o/14's gemeet met Bergvlam wat as wenners…
-
Well-known athletes to share knowledge
School sportAthletics enthusiasts will have to jump at the opportunity to be part of the province's one-of-a-kind athletics development clinic presented…
-
Riverview Prep pupils’ mettle put to the test in fitness event
School sportPerseverance and stamina were two of the qualities pupils had to rely on during Riverview Prep's annual biathlon and triathlon…
-
Mammas en onnies geniet netbaldag saam met Nellies
School sportLaerskool Nelspruit het as deel van hulle eeufeesvieringe, verlede week 'n propvol kermisprogram gehad.
-
Die span van Nellies het vir seker nie brieke nie
School sportHoërskool Nelspruit se eerste krieketspan het die afgelope naweek hul staal teen Hoërskool Middelburg gewys.
-
Atleet maak spiesgooi-geskiedenis
School sportDie eerste skote vir vanjaar se voorseisoen-atletiekbyeenkoms, het verlede Donderdag op Hoërskool Nelspruit se baan geklap. Atlete van NHS, hoërskole…











