-
Fietswedren wat by museum begin kan nog gewild word
Fietsry herleef na val van De Villiers koninkryk.
-
Missing Wonderfontein man found
Speelman Maredi has been found alive after members of the public spotted him in Carolina, ending the community-wide search.
-
Ons hoenors skrik vir niks want hulle is streetwise
Wat het die een hoender vir die ander hoender gevra?
-
Die Week in Middelburg se Geskiedenis
Die Kerk koop Middelburg vir R500 – 28 Januarie 1864
-
Vroue neem steeds aan wedloop deel ná ongeluk
'n Groep vroue atlete van Middelburg het steeds aan 'n wedloop deelgeneem kort nadat hulle in 'n ongeluk betrokke was.
-
Man missing since March 2024 when he came to look for work in Middelburg
A family from the Eastern Cape is desperately searching for their brother who went missing after travelling to Middelburg for…
-
Oud Middie onderwyser sterf na maande in hospitaal
'n Bekende oud-onderwyser van Hoërskool Middelburg is gister in die vroeë oggendure in die Unitas Hospitaal oorlede.
-
Egpaar en seuntjie nie ernstig beseer in ongeluk by verkeerslig
Die egpaar wat gisteraand hospitaal toe geneem is na 'n ongeluk in Kanonkop, het gelukkig nie ernstige beserings opgedoen nie.
-
Hoërskool Middelburg gasheer van Mpumalanga Junior Muurbal Interhoër
Skole van regoor Mpumalanga sal aan die Mpumalanga Junior Muurbal Interhoër deelneem by Hoërskool Middelburg.
-
KYK: Ongeluk in Kanonkop: Egpaar beseer, bestuurder van ander voertuig gearresteer
'n Man is gearresteer na 'n ongeluk vroeër vanaand by die verkeerslig op die hoek van Lilian Ngoyi- en Proteastraat.
-
Al wat jy sien is Laerskool Kanonkop se atletiekmasjien!
Ghoempie het verlede week saam met die atlete pret gehad op die veld tydens Laerskool Kanonkop se jaarlikse Interhuisbyeenkoms.
-
KYK: Bossies verwyder tussen geboue by King Nyabela Hospitaal
Die lang gras en die bossies wat so onooglik gelyk het tussen die geboue by die King Nyabela Hospitaal, is…











