Sport

  • Emmies maak die regte skuiwe

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark hou styf duim vas vir sy o.13-skaakspan wat deurgedring om eerskomende Vrydag in Springs aan…

  • Valia se gholfspan wys hulle kan

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se gholfspan is die agtste beste gholfskool in Suid Afrika. Valia se span bestaande uit…

  • Valia se o.14’s deur na Noordvaal-eindstryd

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Die o.14-rugbyspan van die Hoërskool Transvalia het vroeër vandag op sy tuisveld sy plek in eindstryd van die…

  • Noordvaal-glorie wink vir Valies

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Die junior rugbyspanne van die Hoërskool Transvalia en die Sasolburg Hoërskool gaan more moet uithaal en wys in…

  • NWU Vaal is USSA en Valke-kampioen

    Sport

    Sukses kweek suskes. Daarvan is die Rugby Instituut van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlpark-kampus (NWU Vaal) ‘n sprekende voorbeeld. Die NWU…

  • Emmie moker 207* van 91 balle

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Enigeen wat vir Jeanré Barnard ken weet dat hy krieket eet, leef en slaap. Sy harde werk en…

  • Kollegepark spog met vyf wenspanne

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark spog met vyf netbalspanne (o.13A, o.11A, o.11B, o.10A en o.10B) wat die plaaslike liga gewen…

  • Rugby-glorie wink vir SHS

    Sport

    SASOLBURG. – Die o.15-rugbyspan van die Sasolburg Hoërkool (SHS) staan op die drumpel om rugbygeskiedenis te maak wanneer hy Saterdag…

  • All Blacks troef Bokke

    Sport

    JOHANNESBURG. – Die atmosfeer op Ellspark tydens gister se rugbytoets tussen die Springbokke en All Blacks was ‘n sensoriese fees.…

  • Mini-hokkie op sy beste

    Sport

    SASOLBURG. – Noordskool in Sasolburg was Saterdag 13 Augustus ‘n miernes van aktiwiteit toe hy gasheer vir mini-hokkiespanne van regoor…

  • Sedibeng breek wendroogte

    Sport

    SEDIBENG. – Die Sedibeng mansringbalspan het onlangs tydens die SA Ringbal Kampioenskap wat in Pretoria gehou is, na 13 jaar…

  • Team Sedibeng ready for SA’s

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – The 2022 Sedibeng Bodybuilding Championships that took place on August 6 at the Emerald Resort and Casino was…

Back to top button