Sport
-
Dokkie-hokkie kraai koning
Photo GalleriesMEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan loop op die wolke nadat sy o.14 en o.18-seunshokkiespanne as die liga-kampioene gekroon is.…
-
D-dag vir Dokkies en Valia
Photo GalleriesMEYERTON. – Die beste van die bestes sal vanmiddag gekroon word nadat die eerste seuns-hokkiespanne van die Hoërskool Transvalia en…
-
Wolwe slag Cobras
Photo GalleriesSASOLBURG. – Die Kempton Park Wolwe het Saterdag 28 Mei skoonskip teen die Sasolburg Cobras Rugbyklub gemaak. Die besoekers van…
-
Gimmies dra die hokkiekroon
Photo GalleriesVEREENIGING. – Die tweede hokkiespan van Vereeniging Gimnasium is die plaaslike ligawenners nadat hy sy eweknie die Hoërskool Overvaal uitgestof…
-
Bokskoors tref die Vaal
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Eerskomende Saterdag gaan die houe soos geweerskote klap wanneer die Blue Stallion Boxing Fitness Club sy tweede White…
-
Valke o.20’s breek bekerdroogte
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Valke het vanmiddag op die NWU Vaal se rugbyvelde die Border Bulldogs se tande met 43-34 getrek…
-
Stallions pronk by skopbokstoernooi
Photo GalleriesVEREENIGING. – Die Stallions Skopboksklub het onlangs by die All Out War Toernooi by Sandrift uitgebklink en met verskeie eerste…
-
Valia gholfspan kwalifiseer vir SA’s
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se ‘Awesome Foursome’ Martin Papworth, Aiden Leeb, Damian Araujo en Anton van Dam het op…
-
Currie Cup Shield u/20 final in the Vaal
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – NWU Vaal Rugby will be playing host to the final of the u/20 Currie Cup Shield Competition on…
-
Emmies sluit seisoen teen Eligwa af
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark het Dinsdag 24 Mei sy rugbyseisoen teen sy buurskool die Laerskool Eligwa afgesluit. Die skole…
-
VRK-oudspelers hartlik uitgenooi
Photo GalleriesVEREENIGING. – Op 11 Junie speel Vereeniging Rugbyklub (VRK) op sy tuisveld sy jaarlikse derbywedstryd teen NWU Vaal. VRK se…
-
Emmie-boogskutters tref die kol
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark Primary spog met drie leerlinge Alexander du Plessis, Kayla Bishop en Clarissa Stenekamp wat onlangs…











