Sport
-
Vaal se medalje-oes
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Een goud, een silwer en ‘n bronsmedalje. Dit is hoe die Vaaldriehoek se medalje-oes daarna uitsien nadat die…
-
NWU-jeugklub se oefeninge skop af
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus se jeugrugbyklub oefen op Maandae en Woensdae van 17:00 tot 18:00 op die kampus…
-
Risiville maak die die regte skuiwe
Photo GalleriesVEREENIGING. – Die Laerskool Risiville kan met goeie rede trots wees op sy skaakspelers nadat hulle by die onlangse D7-skaaktoernooi…
-
Kwik styg tydens netbal-uitspele
Photo GalleriesMEYERTON. – Die netbalbane van die Hoërskool Dr. Malan het Saterdag gegons met die uitspeelwedstryde om te bepaal wie tot…
-
VRK baas op Boelapark
Photo GalleriesVEREENIGING. – Die Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan het vanmiddag op Boelapark NWU Vaal in ‘n klipharde kragmeting in die…
-
Blonde blits van die Vaal wys haar staal
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek en Suid-Afrika is nog ‘n medalje ryker nadat Marione Fourie gister ‘n bronsmedalje in die 100m-hekkies…
-
Hoekie-onnie Afrika-kampioen
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoeker Alan Cumming het vandag by die CAA Afrika Kampioenskap in Mauritius die beste vir laaste gelos…
-
Laerskole-eindstryde lewer spog spel
Photo GalleriesMEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton was op Dinsdag 7 Junie die spil van die rugby-heelal in die…
-
Ou manne het nog rugbytanne
Photo GalleriesVEREENIGING. – Saterdag, 11 Junie is ‘n groot dag op die plaaslike rugbykalender wanneer die Vaal Mustangs Golden Oldies en…
-
Cobra-gif te sterk vir VUT
Photo GalleriesSASOLBURG. – Die eerste eerste rugbyspan van die Sasolburg Cobras het Saterdag op sy tuisveld vir VUT met 52-17 ‘n…
-
Klein botteltjies groot gif
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Vaalrivier se min-sportdag wat Saterdag 4 Junie plaasgevind het was ‘n reuse-sukses. Daarvan sal almal getuig…
-
Hoekies en Dokkies durf mekaar aan
Photo GalleriesVANDERBIJLPARK. – Die wintersportseisoen is in volle swang en Donderdag 2 Junie het die Hoërskool Driehoek en die Hoërskool Dr.…











