Local news

  • Wow! Dit was ‘n wow-vertoning

    Local news

    The Staccatos het die gehoor op hul voete gehad na hul vertoning by die Etienne Rousseau Teater.

  • Yorkie Hugo voel elke dag bietjie beter

    Local news

    Die groot mondoperasie is verby, nou lê die pad na herstel voor vir Vaalpets Rescue Centre se Yorkie Hugo.

  • Daar is lekker gekuier by die Wilde Weste-basaar

    Local news

    NG Moedergemeente weet hoe om basaar te hou. Hierdie jaar s'n was weer 'n treffer.

  • Mieke op pad na SA-kampioenskappe

    Local news

    Mieke Kruger is gelukkig wanneer sy op Vintage se rug perdespringkompetisies kan aandurf.

  • Leomand (12) leer en presteer by wêreld gholfkampioenskap

    Local news

    Leomand Jacobs se ondersteuners is trots op hom. Hy het hierdie jaar nog beter gevaar as verlede jaar by die…

  • Vories verdien hoogste toekenning

    Local news

    Orion Kommando is trots op twee van hul Voortrekkerlede met hul uitsonderlike prestasie.

  • Voormalige hoof van Emfulenipark oorlede

    Local news

    Hartseer nuus, Mnr. Boet Erasmus is 1 Augustus oorlede. Ons innigste simpatie aan sy familie en vriende.

  • Lumies krieketspelers gaan groot

    Local news

    Twee leerders van Primêre Skool Lumiére is 'n stappie nader om hul krieketdrome te bereik.

  • Geluk aan die Parkies

    Local news

    Dié krieketspelers gaan dit nog ver bring.

  • Totius trots op hul hokkiedogters

    Local news

    Die skole se hokkieseisoen het aangebreek en dis duidelik dat die kompetisie weer straf gaan wees. LS Totius het die…

  • Laerskool D.F Malherbe se hokkie-trots

    Local news

    Laerskool D.F Malherbe is met reg trots op hul hokkiespanne wat uitstekend by die onlangse Rhino-week presteer het.

  • The Gift of Sight to Die Ankerskool Learners

    Local news

    A special project initiated by The Rotary Club of Vanderbijlpark resulted in a donation that will help learners improve their…

Back to top button