Local news
-
2 hijacked luxury cars, unlicensed firearms found, suspects arrested in Sharpeville
Local newsSHARPEVILLE.- Two suspects aged 35 and 40 are expected to make their first appearance in the Vereeniging Magistrates Court on…
-
Midvaal Hoofsweep Rapport (6) deur Raadsheer Phil Pretorius
Local newsRaadsheer Pretorius doen verslag oor die stand van sake in Midvaal
-
Ten spyte van goeie reën is Vaaldam nog nie vol
Local newsBreaking NewsDENEYSVILLE. – Ten spyte van goeie reën in die Vaaldam se opvangsgebied is die dam maar 70.1% vol. Dit is…
-
Karwag met skroewedraaier toegetakel toe hy kardiefstal probeer keer
Local newsBreaking NewsVEREENIGING. – ‘n 67-Jarige karwag by die Checkers Hyper in Arcon Park is Vrydagmiddag met ‘n skroewedraaier toegetakel toe hy…
-
Opvolg oor Rietspruit-oorstromings
Local newsVANDERBIJLPARK. - Tydens gister se pandemonium om 'n gesin te red na die Rietspruit oorstroom en hulle in hul huis…
-
Natuurlik hou ons van die natuur
Local newsDat die fotograwe 'n voorliefde vir die natuur het is duidelik sigbaar aan die pragtige en hoeveelheid foto's wat ingestuur…
-
Helikopter tot die redding na oorstroming
Local newsDie mense wat in 'n huis in Lochvaal vasgekeer was nadat die Rietspruit oorstroom het, is omstreeks 11:30 uit die…
-
‘Ontruim jul huise naby spruit, daar kom nog water!’
Local newsVANDERBIJLPARK. - Mense wat naby aan die Rietspruit bly word aangeraai om hul huise te ontruim en te sorg dat…
-
Rudd-egpaar vier vandag 50ste huweliksherdenking
Local newsVANDERBIJLPARK. - Die gewilde plaaslike sanger Charles Rudd (71) en sy geliefde vrou Gerda (70) vier vandag hul goue huweliksherdening.…
-
Pandemonium om gesin te red na Rietspruit oorstroom
Local newsVANDERBIJLPARK. - Na gisteraand se hewige stortbui het die Rietspruit oorstroom en is daar vanoggend groot pandemonium om 'n gesin…
-
Voortreflike foto-versameling
Local newsDie fotograwe het vandag 'n skitterende versameling opgedis om sodoende die week op 'n besonder hoë noot af te sluit.…
-
New ELM Administrator welcomed
Local newsThe Emfuleni Local Municipality’s (ELM) has a new Lead Administrator and his “start work immediately” approach has been warmly welcomed…











