National
-
Looted safe recovered in Sharpville
Local newsA safe that is suspected to have been stolen during recent looting in Sharpville has been recovered.
-
Vereeniging-gemeenskap sê “nee!” vir plundery
Local newsVereeniging se mense sal nie toelaat dat plundery in die middestad voorkom nie.
-
Polisie moet beter toegerus word
Local newsDie VF Plus sê hy het die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Elias Mawela, dringend versoek om polisielede beter toe te rus…
-
Vaal Mall bly vandag gesluit – Dinsdag, 13 Julie 2021
NationalDie besluit is geneem te midde van kommer oor moontlike protes-aksie in die Vaaldriehoek
-
“Ons sal alles tot ons beskikking mobiliseer om orde te herstel,” sê Ramaphosa
NationalRamaphosa het gewaarsku dat daar 'n groot risiko vir voedsel- en medisyne-tekorte in die nabye toekoms kan wees omdat trokke…
-
President to address nation about public violence in parts of the country
Local newsPresident Cyril Ramaphosa will address the nation at 20:00, Monday, 12 July 2021, on government’s response to persistent public violence…
-
Vinnige en ferm optrede nou nodig, meen Vryheidsfront Plus
Local newsDie Vryheidsfront Plus het in ’n verklaring gesê die onrussituasie en geweldpleging op baie plekke in Suid-Afrika is onaanvaarbaar en…
-
Mall closes as precautionary measure following unrest and looting
Local newsRiver Square Shopping Centre is one of many local businesses in the Vaal that decided to close as a result…
-
Onluste en plundery: Weermag word ontplooi
Local newsDie Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê hy is besig om lede te ontplooi na gebiede wat erg deur onluste en plundery…
-
Winkels sluit in Vereeniging se middestad te midde van landwye onluste
Local newsTalle ondernemings in Vereeniging se middestad het glo as voorsorgmaatreël gesluit te midde van landwye onluste en plundering van winkels…
-
WAARSKUWING: Onluste in Vaaldriehoekse dorpe – 12 Julie 2021
NationalBly vir die oomblik liewer uit die sentrale sakegebiede van Vaaldriehoekse dorpe
-
President Ramaphosa’s speech in a nutshell – 11 Julie 2021
NationalWe stay on Alert Level 4 with some adjustments











