Local news
-
Ons weet wat ons weet
Local newsDie jaar staan einde se kant toe. Noordskool Primêr in Sasolburg se juniors vertel wat was vir hul die lekkerste…
-
Ouers pleit vir gebede vir klein Joshua
Local newsDokters hoop dat die gewas genoeg gaan krimp sodat dit saam met sy regternier verwyder kan word
-
Jong model wil navorser word
Local newsModel, kunstenaar, skrywer, maar sy groot droom is navorsing.
-
Groot geesdrif oor Vaal Amateur-Radioklub se planne vir 2025
Local newsDie Radioklub nooi alle belangstellendes om kontak te maak en betrokke te raak!
-
-
Kom loer gerus na die puik foto’s
Local newsVaalweekblad deel met trots nog 'n kunstige foto-versameling wat deur die Elsje's Choice on Photos Facebook-groep moontlik gemaak is.
-
Mnr. Pre-Teen ‘n groot Elvis aanhanger
Local newsMaak nader kennis met Franco Alberts, 'n leerling van die Laerskool D.F Malherbe met 'n string titels agter sy naam.
-
Motorfietsryer erg beseer toe bakkie oor hom ry
Local newsOogetuies van die ongeluk, of motoriste wat betrokke was, word versoek om Christine te kontak by 079 246 4223
-
PenBuddy-projek: Elke potloot tel!
Local newsMoet asb. nie ou penne en ander skryfbehoeftes weggooi nie, ondersteun asb. Vaalweekblad se PenBuddy-projek.
-
Moedersdag geskenk uit die boonste rakke
Local newsSy wou net proe en leer hoe om dit te maak en vandag is sy 'n meester ginmaker.
-
Jong Valies leer hoe om mekaar te respekteer
Local newsAfriForum se Teenboelieveldtogspan en hul gelukbringer, Matteus, het onlangs in die Vaal kom kuier en sowat 1 200 leerders van…
-
Ek sê maar net… ‘n Egte boerseun in murg en been
Local newsGlimlag 'n slag. RUBRIEK - Daar loop ek my toe vas in 'n nasaat van een van die groot Voortrekkers…











