Life is beautiful – with Liezel
-
Lees is asem; boeke is kos
BlogsDeur die loop van die jare het ek letterlik derduisende boeke gelees. Ek is ietwat verleë om te sê dat…
-
Oor verlange wat teen die borsbeen beur
BlogsEk wonder vanoggend. As ek hom nou weer een maal hier op aarde kon sien. Sy benerige Parkinson-vingers tussen myne…
-
50 Skakerings van Opgefoeter
BlogsFIFTY SHADES OF GREY. Die hele wêreld was eers lustig gaande oor die boek en sien nou met liriese opgewondenheid…
-
Kommentaar op ‘n blogger se blog na aanleiding van my blog
BlogsEk het Vrydag, kort voor naweektyd, 'n stuk getiteld "Netelige vrae aan Afrikaners" op my Laevelder-blog geskryf. Colyn Serfontein het…
-
Netelige vrae aan Afrikaners…
BlogsEk het ’n paar vrae. Netelige vrae. Tog onskuldig. En net ter inligting. Die laaste ruk het groepe Afrikaanssprekendes hulle…
-
There is no one alive who is youer than you…
BlogsEk is mal mal mal oor sy woorde. Woorde en sinsnedes wat dikwels in my eie lewe, persoonlik en as…
-
“Weird” is ‘n lekker woord – verál in Suid-Afrika
BlogsDie laaste ruk het ek talle “weird”-hede (verskoon asseblief die aaklige term, maar dit sê dit soos dit is) raakgelees.…
-
Die een wat deur die nag ons pret beloer
BlogsEk wonder oor die sterftes. Oor die grafte. Oor die treurendes. Ebola het in 2014 in die omgewing van 8…
-
Kindermarteling: video skok
BlogsDie laaste twee dae is ek menige maal in die nuus gekonfronteer met kindermarteling, -moord, -verkragting en -verwaarlosing. Dit skok…
-
1 April in die middel van November
BlogsHierdie week het die nuus handuit geruk. Ek kon sweer dit is 1 April in die middel van November. Sommige…
-
“Kwotas en puntestelsels maak Suid-Afrikaners sterker”
BlogsOptimisme is dun gesaai – met goeie rede as 'n mens gereeld nuus kyk en lees. Dit is maklik om…
-
Boek-opinie: DRAALNOOT VIR ‘N JANFISKAAL deur Henry Jack Cloete
BlogsOp bladsy 220 sê Lea vir Daniël: “Dis fine, ek skat jy verstaan nie. Ek het gedink jy verstaan, maar…











