Life is beautiful – with Liezel

  • Boek-opinie: DUBBELSPEL deur Wilna Adriaanse

    Blogs

    Die einde van Dubbelspel het met 'n skok gekom. Ek wóú vir die eerste maal in 'n lang ruk nie…

  • My beskeie klip in die Oscar-bos

    Blogs

    Ek kan nou regtig nie anders as om nog 'n paar stuiwers in die Oscar Pistorius-beurs te gooi nie. Hierdie…

  • Nou weet ons almal: Sonja Loots haat huisvroue

    Blogs

    My eerste reaksie op Sonja se vernederende artikel is om haar die handskoen toe te werp en op die oorlogspad…

  • Book review: The Puppet Boy of Warsaw

    Blogs

    For various reasons, World War II novels do not count among my favourites. Maybe it’s because of the often graphic…

  • Eerder bieg as lieg

    Blogs

    Wel, ek sal maar eerder bieg as lieg. Ek lees liefdesverhale. Én geniet dit. So tussen die hordes ander boeke…

  • Ken jy die Jaspisklimop?

    Blogs

    Die plant rank in die boom op en die oordadige trosse jade-kleurige blomme hang in stringe uit die takke af.…

  • Fliekvlooi

    Blogs

    Ai, ek is lief vir fliek. ’n Regte fliekvlooi! Net jammer ek kry so min tyd tussen die wilde draaie…

  • Oor Q20 en Kreepy Krauly’s

    Blogs

    ʼn Ruk terug bel my sus van Pretoria benoud. Gil in die foon: “Wat het Suid-Afrikaners ontwerp, uitgedink en ontdek?!”…

  • Jessica – Bryce Courtenay

    Blogs

    Jessica is die seun wat Joe Bergman nooit gehad het nie, sy regterhand op die afgeleë plaas waar die Bergman-gesin…

  • Fliekresensie – Of Gods and Men

    Blogs

    Ek hou van fliek. Ek kyk snaakse flieks en ernstige flieks. Soms gril ek en soms huil ek. Maar dit…

  • 101 Books to read before you die

    Blogs

    A while ago Exclusive Books compiled a list of “101 books to read before you die”.

  • ʼn Brief van óns vakansie

    Blogs

    Iewers in my siel skop verlange nes. Kom lê so mooitjies in die holte van my bors. Hier iewers tussen…

Back to top button