Vryerige Vrydae

  • Wees ‘n man – kyk haar in die oë en sê dit

    Blogs

    As ons nie eens die moed het om ons opgewondenheid, vreugde of liefde vir mekaar van aangesig-tot-aangesig te verklaar nie,…

  • Jy dink met jou kop, maar doén met jou hart

    Blogs

    Ek oordeel asof ek in 'n glashuis bly. Asof ek te alle tye nugter oor 'n situasie dink. Ek doén.…

  • Is dit jou pa aan jou sy?

    Blogs

    Kenners sê jy moet jou ouderdom deur twee deel en dan sewe bytel - jy moenie iemand jonger as dít…

  • ‘n Troue om van te droom

    Blogs

    Soveel soos ek hou van die tradisies van 'n bruilof, voel ek egter vrugtekoek hoort nie by 'n onthaal nie.…

  • Vee voor jou eie deur voor jy klippe gooi

    Blogs

    My punt is, niémand trou met die idee om te skei nie. Ons almal knoop verhoudings aan en trou met…

  • Kinders by dosyne

    Blogs

    Vir meeste mense is kinders maak, kinderspeletjies. Nie almal is egter so gelukkig nie. Wat as die potensiële liefde van…

  • ‘n Man soos my pa

    Blogs

    'n Dogtertjie se verhouding met haar pa lê die hoeksteen vir haar romantiese verhoudings met mans. As ek maar net…

  • Operasie Man-vang ‘n volslae mislukking

    Blogs

    Daar is nie een enkele ander man wat alleen kerk toe kom nie. Die blink trouringe verblind jou soos jou…

  • In sak en as

    Blogs

    Vasbyt Nicolene. Die onverwagse het soms die geneigdheid om ons te byt, soms vir ons eie beswil

  • Was die lewe maar soos ‘n boks sjokolade

    Blogs

    As ek die lewe moet vergelyk met 'n boks sjokolade, dan sal ek maar aan 10 blokkies met aarbei- of…

  • Die voor- en nadele van alleenbly

    Blogs

    Daar is egter niemand om vir my toiletpapier aan te gee as ek gaan sit het sonder om te besef…

  • ‘n Digitale hoekie vir eensames

    Blogs

    Daar is iets aanloklik en romanties aan só 'n kletskamer. Jy kan die perfekte jy skep, opsoek na die perfekte…

Back to top button