School sport
-
Interhoër trek ‘n nuwe baadjie aan
School sportSewe skole is volgende jaar die "planete" wat deel van die Laeveld se "Galaxy" gaan vorm.
-
Kranige rugbyspeler span sy skool se seile
School sportKaptein van die o/18 Puma Akademie-span, Janco Lourens is Hoërskool Rob Ferreira se sportseun van die jaar.
-
Whities vereer veelsydigste atlete
School sportLaerskool Witrivier se Pieter Burger en Kayla de Villiers het vanjaar die sportveld op horings geneem.
-
A dream come true for local rugby player
School sportHoërskool Rob Ferreira's Byron Venter (19) signed a three-year contract with the Sharks Academy.
-
Riverview cross-country athletes break records
School sportIn the last major sports event on their school calendar, Riverview Prep School's Hornbills and Rollers recently competed in cross…
-
HLS se beste atlete word bekroon
School sportTop-atlete van Hoërskool Lydenburg is onlangs tydens die skool se prysuitdeling vir hul prestasies deur die jaar beloon. Aanwesiges was…
-
Young ones splash it out
School sportBarberton Primary held its second annual Barberton Daisy Prestige Gala on Thursday at Van Riebeeck Park.
-
Bergland kry nóg ‘n spogtrofee
School sportDie sportspanne van Laerskool Bergland het hierdie seisoen van krag tot krag gegaan. Vir die derde agtereenvolgende jaar, is Laerskool…
-
Nellies se krieketspan dra die kroon
School sportLaerskool Nelspruit se o/12A-krieketspan is as die provinsie se beste gekroon nadat hulle die seuns van Laerskool Goedehoop in die…
-
Tennisdogters wys hulle is die beste
School sportNóg 'n sportspan van Laerskool Nelspruit, die ope A-dogterstennisspan, spog met 'n Mpumalanga-beker.
-
Die Laeveld se topspelers kry erkenning na hokkieseisoen
School sportDrie van Laerskool Nelspruit se hokkiedogters het met die Ehlanzeni-voorsitter se toekenning van die jaar weggestap.
-
Atlete verpletter rekords by JJJ-byeenkoms
School sportDie ASA-kampioen in die 800m van Hoërskool Rob Ferreira, Amos Khoza, het drie nuwe rekords by die afgelope naweek se…











