School sport

  • Budding cricket players learn tricks of the trade

    School sport

    Cricket players headed to Riverview Prep School on September 9 for a friendly u/7 and u/8 festival.

  • Lions-spelers deel krieketkennis met NPS

    School sport

    Huidige Suid-Afrikaanse Skole-krieketkaptein, Wiaan Mulder en Aya Myoli, 'n snelbouler van Johannesburg, het 'n krieketkliniek vir die geesdriftige spelers van…

  • Komatipoort Sokkerklub groet hul geliefde Oostenrykse afrigter

    School sport

    Kranige sokkerspelers van Komatipoort moes onlangs hul geliefde afrigter, Thomas Schmuck, groet nadat hy besluit het om na Oostenryk terug…

  • Vlammies se sewes hou skild omhoog

    School sport

    Hoërskool Bergvlam se J&M-sewesrugbyspan het die afgelope naweek aan 'n toernooi by Durban High School deelgeneem.

  • Lowveld High continue their winning streak

    School sport

    Lowveld High School has maintained their good start to this year's soccer season. With only two more games before the…

  • Laerskool Nelspruit het drie streekskampioene

    School sport

    Laerskool Nelspruit het drie hokkiespanne wat Woensdag as Ehlanzeni se streekskampioene gekroon is.

  • Ehlanzeni kies SA-skaakspan

    School sport

    Laerskool Bergland het 14 skaakspelers wat vir die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap (SAJSK) gekies is.

  • Vyf uit vyf vir NHS se krieketspanne

    School sport

    Hoërskool Nelspruit se krieketspanne het in al vyf van die wedstryde wat hulle verlede week gespeel het, koning gekraai.

  • Laerskool se fietsryers laat ander in stof byt

    School sport

    Laerskool Malelane se fietsryspan doen steeds goed in die onderskeie reekse en wedrenne waarin hulle die afgelope naweek deelgeneem het.

  • Lowveld High triumphant against Uplands

    School sport

    Recently Lowveld High School's Junior Makhubela scored four goals for the boys senior team to beat Uplands College 5-0 in…

  • Jong hokkiegeesdriftiges leer so speel-speel fynere kunsies

    School sport

    Toekomstige ster-hokkiespelers kon Saterdag 'n verskeidenheid vaardighede aanleer tydens 'n mini-hokkiedag by Laerskool Malelane.

  • Seweshokkie nou in pylvlak

    School sport

    Vanjaar sal daar 'n nuwe o/17-seweshokkiekampioen gekroon word. Die eindstryd van dié jaarlikse toernooi word vandag op Curro Nelspruit se…

Back to top button