School sport
-
Skop bokser verwerf Springbok kleure
Local newsDie jong skopboksers van Barberton wat vir die Mpumalanga-span gekies is, het onlangs aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Pretoria deelgeneem.
-
Jongspan speel so al wat hul kan
School sportDie sportvelde van Laerskool Lydenburg was op Saterdag 'n miernes van bedrywigheid toe 770 aspirante jong netbal- en rugbyspelers van…
-
Lyenburg skitter op sportvelde
School sportHoërskool Lydenburg het op Saterdag 10 Mei gemengde welslae teen Generaal Hertzog van Witbank behaal.
-
Kleuter sportdag groot pret
Local newsDuideliker kon daad nie by hierdie woorde gevoeg word as op die jaarlikse Barberton Daisies-kleuterskool se sportdag nie.
-
Jong tennisspelers gee hul beste vir plek in die span
School sportDie Laeveld Junior Geslote 4 Tennistoernooi het Vrydag en Saterdag plaasgevind.
-
Laerskool Barberton blink uit in rugby en netbal
Local newsOp Dinsdag 22 April het Laerskool Barberton teen Komatipoort op Bouwerpark gespeel. Die o/11's het om 14:00 uitgedraf en het…
-
Ben Vorster maak skoonskip
School sportDie sportspanne van Ben Vorster, beter bekend as die Rooi Masjien, het die afgelope naweek skoonskip gemaak van Hoërskool Lydenburg…
-
Rugbyspan wen gesogte trofee
School sportDie Mauritz Hansen Rugbyweek, beter bekend as die Hansieweek, het verlede week vir groot opwinding gesorg toe sowat 90 spanne…
-
Rugbyspan wen gesogte trofee
School sportDie Mauritz Hansen-rugbyweek, beter bekend as die Hansieweek, het onlangs vir groot opwinding gesorg toe sowat 90 spanne op Mookgopong…
-
BHS laat byt Nelspruit Hoërskool in die stof
Local newsDie goeie nuus is dat die eerste rugbyspan die manne van Hoërskool Nelspruit stof in die oë geskop het, toe…
-
Hockey star shows learners the ropes
Local sportThe world-record goalscorer in hockey, Pietie Coetzee recently visited Lydenburg to show upcoming hockey stars at Hoërskool Lydenburg the finer…
-
Bergland en Primary sê die stryd aan
School sportLaerskool Bergland en Nelspruit Primary ding vandag teenmekaar mee.











