Bosveld Sport
-
Marnus draf in die Paarl uit
Bosveld SportMarnus Uys, heelagter van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se eersterugbyspan, het gedurende die vakansie vir die Limpopo-sewesspan gespeel tydens die…
-
Witwarm ovaalbaan-aksie
Bosveld SportAksie en opwinding was deel van die onlangse motorwedrenne wat op die ovaalbaan buite Mokopane gehou is waar die jaers…
-
Potgietersrus DLU Gholfdag: hope pret en heerlike kos
Bosveld SportDie Potgietersrus DLU Gholfdag het verlede Donderdag op die Kameeldoring-gholfbane gesorg vir tawwe kompetisie, hope aksie en heerlike kos.
-
Trofeë vir Krugies se trompoppies
Bosveld SportNa 'n tawwe seisoen op die trompoppievelde is die trompoppies van Laerskool Krugerpark vir hul harde werk tydens 'n onlangse…
-
Vliegklub lede wys vernuf by Afrikabeker
Bosveld SportDrie lede van die Potties Vliegklub het verlede week hul vernuf ingespan tydens die Afrikabekerkampioenskap vir mikroligte vliegtuie op Hazyview…
-
Piet Pot se eerstespan sê dankie…
Bosveld SportDie eersterugbyspan van die Hoërskool Piet Potgieter het verlede Woensdag hul afsluiting om die braaivleisvuur saam met hulle borge, afrigters…
-
Piet Pot se swemmers is 8x interhoërswemkampioene
Bosveld SportHoërskool Piet Potgieter se swemspan was verlede Dinsdag in Bela-Bela tydens die interhoër-swem,as die interhoërswemkampioene aangekondig.
-
Swemsterre haal beste tye in Pta
Bosveld SportAgt swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub het verlede naweek in hulle Limpopokleure aan die NTS Interprovinsiale Gala in die…
-
Krugies klief deur water by Vissegala
Bosveld SportDie swemmers van Laerskool Krugerpark het behoorlik laat waai in die water tydens die jaarlikse Vissegala verlede Dinsdag.
-
Smit broers wys trapvernuf by Tour de Lip
Bosveld SportDie broers van Mokopane, Arno en Carl Smit, het hul saalvernuf gewys en trap 'n eerste en tweede plek in…
-
Hokkiebokkies vereer by prysuitdeeling
Bosveld SportDie hokkiebokkies van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) is onlangs tydens 'n prysuitdeling in die Pierneefsaal vereer.
-
Potties atlete wapper ‘n wenvlag
Bosveld SportDie Potties Atletiekklub het vanjaar 10 spanne ingeskryf vir die Hout is Goud 80 km Dagbreker-uitdaagwedloop.











