Local news
-
Huurders skuldig, seun vrygespreek van moord
Local newsDie moordenaars van Charlotte Fenn (67) van Sonlandpark het uiteindelik hul dag in die hof gekry.
-
Denel nou amptelik 2023 se topmatriek in die streek
Local newsAlgehele Beste matrikulant in die SediWes-streek,wat tot by Krugersdorp strek.
-
Chuck Kaaswors deel drukkies uit
Local newsVANDERBIJLPARK. - Chuck Kaaswors, die Vaal se eie Tik Tok-koning, het onlangs by die Pioneer Huis gaan inloer. Behalwe dat…
-
Oudmatrone en dogter se lewensreis eindig saam
Local newsLottie was net 19 toe sy met breinkanker gediagnoseer is en in 1994 twee breinoperasies en bestraling deurloop het. Dokters…
-
Atlete skitter by Willie Roux-byeenkoms
Local newsSASOLBURG. - Die HS Sasolburg-atlete het behoorlik die krane oopgedraai tydens die tweede Willie Roux-uitnodingbyeekoms wat verlede Saterdag by die…
-
Beurtkrag uitoorlê by Vaalpark Primêr
Local newsBasta met beurtkrag. Vaalpark Primêr gebruik sonkrag. Lees meer...
-
Seun (19) se gesig op vier plekke gebreek
Local newsVEREENIGING. - Hy is “fearless crazy” op sy motorfiets met ‘n lus vir die lewe, maar nou is sy gesig…
-
Kind (11) sterf na volwassenes oor “toolbox” stry
Local news‘n Saak van roekelose en nalatige bestuur is aanvanklik geopen, maar nadat die kind aan beserings beswyk het is dit…
-
Twee in Vereeniging-streekhof vir moord van Pretoriase sakeman
Local newsHulle het glo vir Riaan van Lingen (64) gekaap, vermoor, sy voertuig aan die brand gesteek en groot bedrae geld…
-
Ma bak koek om mediese kostes te dek
Local newsKan iemand Dané (11) help? Sy benodig elke drie maande spesiale oogtoetse en 'n nuwe bril. Lees meer...
-
-
Harry gaan groot met 3de enkelsnit
Local newsGaan kyk na Harry Broersma en sy Déjà Vu band se nuwe enkelsnit, Rof. Klik op die skakel.











