Local news
-
Emfuleni-kontrakteur se swak vakmanskap onder vergrootglas
Local newsDie vakmanskap is van 'n bedenklike gehalte.
-
Ek sê maar net… Vasberade om Vaaldam se vis te vang
Local newsRUBRIEK. - Ek verbeel my ek is 'n hengelaar en vang sonbrand ten spyte van sonblok.
-
Fotograwe spog met goeie oes
Local newsDie fotograwe het hul weer baie goed van hul taak gekwyt en 'n pragversameling opgedis. Loer gerus na al die…
-
KYK: Midvaal-swemmertjies swem ‘n storm los!
Local newsLaerskool Midvaal se swemgala het Dindsdagmiddag hope waterpret opgelewer.
-
Beads, die laatlam kraanvoëlkuiken
Local newsDis nie aldag dat mens kraanvoëlkuikens sien nie. Kyk net hoe oulik is Beads en die ander kuikens.
-
Operasie groot kuier by Vaalpark Primêr
Local newsOuers en onderwysers leer mekaar beter ken by jaarlikse braai.
-
-
‘Dié diep gate is ‘n groot gevaar vir motoriste – wees waaksaam!’
Local newsMoet hier eers 'n ongeluk gebeur voordat die owerhede waarskuwingsband om die gate span of dit herstel, vra 'n inwoner.
-
Opwindende nuus vir aspirant sangers!
Local newsDie eerste uitdunrondte vind plaas op Sondag, 25 Februarie. Vir meer inligting, kontak 084 484 8707 of 083 625 0365
-
‘Ongelukke is nie die brug se skuld nie!’
Local newsDie oorsaak van die ongelukke moenie by die brug gesoek word nie, maar eerder by die bestuurders, meen sommige lesers.
-
Elke hond kry sy (bederf) dag
Local newsVANDERBIJLPARK. - Diereliefhebbers word gevra om 'n hond by Vaalpets se bad, dip en borsel teen net R20 te borg.…
-
Die vissies het gebyt by Vaaldam
Local newsWat is lekkerder as 'n dag langs die dam? Nog beter as dit vir 'n goeie doel is. Lees meer...











