Local news
-
Bekende inwoner van Vaal sterf skielik
Local newsMev. Breedt se begrafnisdiens vind Vrydag, 21 Julie om 11:00 vanuit die Deo Credo Familiekerk in Pres. Steynstraat, Vanderbilpark plaas.
-
Groot skrik na OTM ontplof
Local newsDit was 'n onaangename wakker word 16 Julie vir die personeel van die Vaal Highway Filling Station.
-
Midvaal wishes local athletes well on trip to Italy
Local newsThe Midvaal Local Municipality extended its heartfelt well-wishes to three local athletes - Shaun Van Wyk, Kuhle Gilli, and Jeffrey…
-
-
Brand in SW 5, Vanderbijlpark
Local newsDie brand het op die een erf ontstaan en na 'n ander versprei.
-
Flink optrede blus brand
Local newsVANDERBIJLPARK. – ‘n Brand het Donderdagoggend twee geboue in Handel en Mahler straat in SW5 beskadig. Daar word vermoed dat…
-
Armand Steenkamp steel harte met sy Blou Diamant in die Boesmanland!
Local newsDie liedjie "Blou Diamant" is geïnspireer deur 'n fiktiewe verhaal wat Armand se ouma uitgedink het toe sy aan demensie…
-
Gebaretaal nou SA se 12de amptelike taal
Local newsPresident Cyril Ramaphosa het Woensdag gebaretaal as Suid-Afrika se 12de landstaal bekragtig tydens ‘n seremonie by die Uniegebou in Pretoria.
-
Neil Sandilands & band by die ERT
Local newsMoenie Saterdag se vertoning van Neil Sandilands en band by die ERT misloop nie.
-
Emfuleni betaal glo ingenieur vir vier jaar terwyl hy by die huis sit
Local newsDie Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit betaal glo al die afgelope vier jaar vir Silence Munwai, ‘n senior elektriese ingenieur, terwyl hy…
-
Positiewe vredemaker met ‘n hart vir mense
Local newsCeleste Lance is een van die staatmakers in Rotary. Ons het gaan nader kennis maak.
-
Kwytskelding van erfbelasting vir bejaardes in Emfuleni
Local newsVANDERBIJLPARK. - Die VF Plus het ‘n belangrike oorwinning vir bejaardes in Emfuleni behaal. Bejaardes bo 70 jaar kan vrygestel…











