Local news

  • Vaalpark Primêr se top langasems

    Local news

    Vaalpark Primêr is trots op hul landloop atlete wat deurgedring het na die nasionale kampioenskappe.

  • Vaalpets verras met kunswerke

    Local news

    Dis nie aldag dat 'n internasionaal erkende beeldhouer kunswerke vir 'n diere versorgings organisasie skenk nie.

  • Kollegepark se o.11’s speel kookwater krieket

    Local news

    Die skole-krieketseisoen is aan die gang met vele jongelinge wat opslae maak. Laerskool Kollegepark se 0.11's staan sterk.

  • Pynlike, lang herstelpad na fratsongeluk

    Local news

    Die saag het sy hand amper afgesny, maar Kobus Drotskie het sy hand behou. Die pad na herstel is baie…

  • Driehoek se Cheerleaders seëvier

    Local news

    Die Hoekies se Cheerleaders glo aan spanwerk en dissipline. Kombineer dit saam met baie ure se oefen en dis 'n…

  • Gee stres ‘n kishou by Rage Zone

    Local news

    Dit was vet pret en baie lag terwyl glasbottels, stukkende laptops en dies meer behoorlik vergruis is. Die MooiVaal Redaksie-span…

  • Voorslag Voortrekker, ma en vrou

    Local news

    Helei Jooste is 'n offisier by Orion Kommando. 'n Voortrekker-ma vir die jongelinge en 'n staatmaker oral waar sy betrokkie…

  • Hondjie en budgies sterf in huisbrand

    Local news

    Om te sien hoe hul huis van 25 jaar met al hul besittings in vlamme opgaan het die gesin, hul…

  • Kleuter in konstante pyn en ongemak

    Local news

    Ten spyte van kontsante pyn sedert haar geboorte is Nikita 'n gelukkige dogtertjie, maar daar wag moontlik 'n gevaarlike operasie…

  • Krieket. Krieket. Net Krieket!

    Local news

    Jacques Mynhardt (Gr. 7) werk hard om eendag 'n professionele krieketspeler te word.

  • Rolbal-koning op 13

    Local news

    Uitmuntende prestasie vir Lewies Badenhorst van Laerskool D.F Malherbe.

  • Chess tournament a huge success

    Local news

    It's a winner every year. The 9th Eureka Open Chess Tournament was enjoyed by one and all.

Back to top button