Local news

  • Meer pa as afrigter, maar ‘n kwaai een

    Local news

    Coach André is bekend vir sy sterk waardes, rotsvaste geloof, sy passie vir krieket en die manier hoe hy elke…

  • ‘Dit is tyd om die Vaal reg te ruk’ – Dr. Corné Mulder

    Local elections news

    Die VF Plus het tydens 'n besoek van die partyleier hul kandidate vir die munisipale verkiesing in Emfuleni voorgestel.

  • Driehoek slimkoppe ook skrywers

    Local news

    Hulle is net in Gr. 8, maar die twee Hoekies skitter van die Wiskunde Olimpiade tot by redenaars en spelfeeste.

  • Vaal skrywer met toekenning beloon

    Local news

    Felicia Snyman-du Toit is onlangs met 'n nasionale toekenning beloon vir haar skryfwerk.

  • Onnies skryf handboeke vir Robotika en Kodering

    Local news

    'n Boer maak 'n plan, maar 'n onderwyseres maak twee. Dis wat twee van Laerskool D.F Malherbe se personeellede gedoen…

  • Transvalia se netbal trots

    Local news

    Veels geluk en sterkte aan HS Transvalia se o18-netbalspelers wat eersdaags aan die Fast 5 SA-kampioenskap gaan deelneem.

  • Hoekies krieket is kookwater

    Local news

    Hoërskool Driehoek se krieketspanne het hierdie week opslae gemaak en korte mette met hul teenstanders gemaak.

  • VLU Alpha Tak geniet Bloemfontein Kongres

    Local news

    Lede van die Vroue Landbou Unie in Vanderbijlpark het die Vrystaat VLU se 96ste kongres in Bloemfontein bygewoon.

  • Elizma en Dream het ʼn droomjaar

    Local news

    Elizma du Preez en haar perd, Dream se harde werk, toewyding en deursettingsvermoë is 'n inspirasie vir alle jong perderuiters.

  • Liggies geniet gesinstee saam met Ruan Tennant

    Local news

    Dit was 'n lekker kuier-oggend vir oud en jonk by Lewenslig en Kredo se gesinstee Saterdag.

  • Transvalia trots op hul Emri Prinsloo van Zyl

    Local news

    Die Universiteit van die Vrystaat se 45ste Matrikulant van die Jaar kompetisie is in volle swang. Die finale ronte vind…

  • Bonuspunt wen vir Transvalia se o15’s

    Local news

    Die Vaaldriehoek Noordvaal krieketliga is in volle swang en die spanne lewer kookwater krieket. Transvalia se o15's het gekook teen…

Back to top button