Local news
-
Eureka sportdag weer ‘n treffer
Local newsDie deelnemers het van so ver as Bloemfontein, Welkom en Brakpan gereis vir Eureka Skool se jaarlikse Spesiale Sportdag.
-
Padwerk aan die gang op R54 in Vanderbijlpark
Local newsMotoriste geduld word in die verband verlang.
-
Warm Lente Dag agter die gasbraaiers
Local newsOns Winkel in Vanderbijlpark. Die een naby Transvalia, het Lente Dag gehou met boereworsrolle en kolwyntjies om hul groter winkel…
-
Brandstofpryse slaan Vaaldriehoekers se sak harder
Local newsVerbruiker kan binnekort nog meer opdok.
-
Waar is al die soettande?
Local newsMerk 26 September in jou dagboek. Dis dié dag wat diëte opsy geskuif word en jy jouself mag bederf met…
-
Drie Hoekies deur na semi-finale van Oppie Tong Af Redenaars
Local newsOm sommer so uit die vuis 'n met oortuiging te kan redeneer, is nie almal se boeretroos nie, maar die…
-
Onder o9’s geniet krieket in Bethlehem
Local newsBaie geluk aan Vaalpark Primêr se o9A-span met 'n puik vertoning in Bethlehem.
-
-
Ek sê maar net… Sy heers met ‘n yster poot
Local newsRUBRIEK - Daaar is nou net een hondjie in die huis oor, maar sy regeer haar onderdane met 'n ysterpoot.…
-
Skenk ʼn halter, help ʼn perd in nood
Local newsDie Highveld Horse Care Unit red perde al vir 35 jaar. Hier word die perde gehelp en hervestig. Tans vra…
-
Dié Hoekies is wiskunde se baas
Local newsWiskunde is nie almal se speelmaat nie, maar vir Inamri van Dyk en Anja Nel is dit kinderspeletjies.
-
Nuwe adjunk vir Vaalpark
Local newsVaalpark Primêr is trots op hul eie mnr. Ryno Loots wat amptelik die pos beklee vanaf 1 September.











