Local news
-
So skop fotograwe die week af!
Local newsDie fotograwe skop die week af met 'n lekker groot versameling.
-
Rissies wys hul staal
Local newsVEREENIGING. – Vanweë die Covid-pandemie het laerskole amper twee jaar laas netbal gespeel. Die Laerskool Risiville in Vereeniging se eerste netbalspan…
-
Suid-Afrikaanse soldate wat in oorloë en veldslae gesneuwel het vereer
Local newsDaar is op Sondag 19 September 2021 eer gegee aan Suid-Afrikaanse soldate wat in oorloë en veldslae gesneuwel het tydens…
-
Mialinke – kardioloog vir eers tevrede
Local newsDit gaan goed met Mialinke, vir nou, maar die derde hartoperasie moet binnekort gedoen word. Finansiële hulp word steeds benodig…
-
Herwinde items ten bate van mense in nood verkoop
Local newsActive Angels, 'n liefdadigheidsorganisasie wat hom vir mense in nood beywer verkoop herwinde (“upcycled”) items ten bate van haweloses en…
-
Raketswaaier wys hul staal
Local newsVANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia het vroeër vandeesweek op die Vaal Tennisklub se bane vriendskaplike wedstryde teen die Hoërskool Bethlehem…
-
Ons maak ‘n ‘movie’
EntertainmentTwee joernaliste + een videokamera = 'n Prettige etensuur in 'n koffiewinkel vol mense!
-
Foto’s om jou dag op te helder
Local newsVaalweekblad wens lesers 'n heerlike naweek toe en hoop dat die mooi foto's sommer hul dag nog beter sal maak.
-
Laaste kans om te registreer
Local newsDit is vandag (Saterdag 18 September 2021) en more (Sondag 19 September 2021) jou laaste kans om te registreer om…
-
AfriForum se Vanderbijlpark-tak hou #VegEnBou-week
Local newsDie AfriForum-tak in Vanderbijlpark hou van 26 September tot 1 Oktober 2021 ’n #VegEnBou-week en gaan verskeie projekte tydens dié…
-
Deel in die pret by Vaalpets
Local newsHierdie naweek word daar honde gebad en volgende naweek is daar 'n pretloop in pienk!
-
Dokkie wat van gebou af spring stabiel maar in baie pyn
Local newsDie gr. 8-meisie van Hoërskool Dr. Malan wat Donderdagoggend (16 September 2021) van die tweede verdieping van ’n skoolgebou af…










