Local news
-
Gee maksimum straf vir kabeldiewe en medepligtige skroothandelaars
Local newsDie VF Plus in Gauteng vra die maksimum strafoplegging vir kabeldiefstal, veral aan skroothandelaars wat hulle aan medepligtigheid van dié…
-
Solidariteit en AfriForum stuit toerisme-rassefonds in hof
Local newsDie Noord-Gautengse hooggeregshof het ʼn interdik aan Solidariteit en AfriForum toegestaan wat die uitbetaling van enige gelde vanuit die Departement…
-
-
KYK: Kleurpret by Midvaal-renbaan op Vryheidsdag
Local newsDaar was op Vryheidsdag (27 April 2021) 'n ontploffing van kleur by die Midvaal-renbaan
-
Vier mense dood nadat vliegtuie met mekaar bots
Local newsVier mense is dood nadat twee vliegtuie glo Maandagaand met mekaar in die lug gebots het naby Grasmere in Gauteng.
-
Kyk: Valie wil NFL aan die brand skop
Local newsVANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoeker Lloyd Greeff wat in 2014 vir Junior Springbokke gespeel het, wil sy geleerde skopvoet in die…
-
Wye verskeidenheid foto’s op Vryheidsdag
Local newsVandag spog Vaalweekblad op Vryheidsdag met 'n wye verskeidenheid foto's wat deur die talentvolle fotograwe ingestuur is.
-
KYK: Parke aan die brand gesteek
Local newsIemand is besig met 'n georkestreerde veltog om parkgebiede langs die rivier in Drie Riviere aan die brand te steek.
-
Solidariteit begin regsproses oor wettigheid van Kubaanse ingenieurs
Local newsSolidariteit het vandag met ʼn regsproses teen die Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, begin oor die…
-
Moedersdag vertoning en meer by ERT in Mei
Local newsCorlea tree op by die ERT in Sasolburg op Moedersdag, 9 Mei, 2021. Bederf die vroue in jou lewe deur…
-
Bruin/geel water weens ‘organiese materiaal’ sê Rand Water
Local newsInwoners van Vereeniging is gewalg deur geel/bruin onwelriekende water wat uit hul krane uit vloei.
-
Vervalle Olimpiese Swembad gee mens knop in die keel
Local newsVEREENIGING. - Daar het reeds verskeie kere foto's op sosiale media die rondte gedoen oor hoe vervalle die Olimpiese Swembad…











