News
-
Vliegongeluk by Bass Lake eis die lewens van twee
Local newsVaalweekblad verneem twee mans is dood toe 'n ligte vliegtuig Maandagmiddag (2 Januarie 2022) naby Bass Lake by Henley-on-Klip neergestort…
-
Kyk hoe word daar water gemors in Vanderbijl
Local newsWater stroom nou al vir vyf weke in die straat af. Rapporteer help nie.
-
Nuwejaar skop op slegte noot af vir talle motoriste
Local newsDie Nuwejaar het op ’n slegte noot afgeskop vir talle motoriste wat rondom die Nuwejaar in verskeie ongelukke in en…
-
Jonathan verower die wêreld se hoogste berge een vir een
Entertainment‘n Stapper van Midvaal is besig om sy droom om die wêreld se hoogste berge bergpiek vir bergpiek te tem,…
-
Laaste fotoblad van 2022
Local newsOns sluit die jaar af met nog 'n puik foto-versamling moontlik gemaak deur die passievolle fotograwe. Al die lesers en…
-
Vuurwerke en jou troeteldiere
Local newsVuurwerke kan 'n traumatiese uitwerking op jou troeteldiere hê. Dit kan hul bloeddruk en hartklop laat styg en in sommige…
-
Sasolburg-begraafplaas in haglike toestand
Local newsInwoners kla oor die stand van Sasolburg se begraafplaas.
-
Rugbykaptein oorleef elektriese skok van 33 000 volt
Local newsTen spyte van alles was Charl steeds die sterk een wat sy ma vertroos en opgebeur het. Sy fyn sin…
-
Verdagte vas na moord op 23-jarige by landgoed in De Deur
Local newsDie polisie sê hulle het 'n man in hegtenis geneem vir die moord op 'n 23-jarige man van die Lakeside-landgoed…
-
VIDEO: Kyk uit vir slaggate op die R54-pad
Local newsDie R54 tussen Vereeniging en Villers word al vir lank deur motoriste van Gauteng gebruik as 'n toegangsroete na die…
-
Nie vir sensitiewe lesers: Inwoners van SE3 geskok na perd inmekaar sak
Local newsVANDERBIJPARK. - Inwoners van Kareestraat in SE3 se Woensdagoggend het hartseer begin toe 'n perd wat 'n waentjie getrek het,…
-
Hanteer ‘n padwoede-voorval só
Local newsDie Suid-Afrikaanse Polisiediens sê padwoede en motoriste wat aggressiewe gedrag agter hul stuurwiel toon hou 'n wesenlike bedreiging vir die…











