Local news
-
Flink optrede blus brand
Local newsVANDERBIJLPARK. – ‘n Brand het Donderdagoggend twee geboue in Handel en Mahler straat in SW5 beskadig. Daar word vermoed dat…
-
Armand Steenkamp steel harte met sy Blou Diamant in die Boesmanland!
Local newsDie liedjie "Blou Diamant" is geïnspireer deur 'n fiktiewe verhaal wat Armand se ouma uitgedink het toe sy aan demensie…
-
Gebaretaal nou SA se 12de amptelike taal
Local newsPresident Cyril Ramaphosa het Woensdag gebaretaal as Suid-Afrika se 12de landstaal bekragtig tydens ‘n seremonie by die Uniegebou in Pretoria.
-
Neil Sandilands & band by die ERT
Local newsMoenie Saterdag se vertoning van Neil Sandilands en band by die ERT misloop nie.
-
Emfuleni betaal glo ingenieur vir vier jaar terwyl hy by die huis sit
Local newsDie Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit betaal glo al die afgelope vier jaar vir Silence Munwai, ‘n senior elektriese ingenieur, terwyl hy…
-
Positiewe vredemaker met ‘n hart vir mense
Local newsCeleste Lance is een van die staatmakers in Rotary. Ons het gaan nader kennis maak.
-
Kwytskelding van erfbelasting vir bejaardes in Emfuleni
Local newsVANDERBIJLPARK. - Die VF Plus het ‘n belangrike oorwinning vir bejaardes in Emfuleni behaal. Bejaardes bo 70 jaar kan vrygestel…
-
Puik versameling deur fotograwe opgedis
Local newsVaalweekblad spog vandag met 'n pragtige versameling van 77 foto's wat deur die passievolle fotograwe moontlik gemaak is.
-
Soektog na jong man (22) wat in Vdbp verdwyn
Local newsDie 22-jarige Seth Skyler Carrol word sedert 12 Julie 2023 vermis.
-
4 Eva Young – ‘n Treffer by feeste
Local newsVier jongelinge van die Vaal vestig hul name in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf fees vir fees.
-
Vrae nadat man by sjebien in S.E. 7 doodgeskiet word
Local newsDie polisie sê niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ‘n voorval waartydens ’n man op Vrydagaand 30…
-
Werkers drom saam voor SA Steel Mills
Local news'n Groep werkers in oorpakke het Dinsdagoggend voor die ingang van SA Still Mills in Meyerton saamgedrom.











