Local news

  • Grandparents enjoy Eureka’s special day

    Local news

    The Eureka School is extremely proud of the learners who participated in this year's Vereeniging Art Festival.

  • Mag die gholfballe reg val

    Local news

    Leomand Jacobs is kaptein van die NWGU-span wat van 28 September die beste jong gholfspelers in SA aandurf.

  • Ywerige entrepreneurs help Vaalpets

    Local news

    Twee van Laerskool D.F Malherbe se graad 7's het besluit om hul entrepreneursdag te omskep in 'n fondsinsamelingsprojek.

  • Orion se Voorslag Voortrekkers 2026

    Local news

    Orion Voortrekkers is trots op hul Vories wat na hul suksesvolle evalueringskamp Voorslagtoekennings ontvang het.

  • Kampioen-seisoen vir Vaalpark Primêr hokkiedogters

    Local news

    Die o13A-hokkie dogters van Vaalpark Primêr het slegs een doel in drie kampioenskappe afgestaan. Veels geluk.

  • Krugerlaan Trio gekies vir Lions LSEN krieket

    Local news

    Provinsiale krieketspanne speel van 26 - 30 September in die Cricket South Africa National LSEN Cricket Tournament in die Paarl.

  • Hoekies wen leeskompetisie

    Local news

    Dis flink dink en vinnig met begrip lees, maar dié Hoekies het die toets met vlieënde vaandels geslaag.

  • Driehoek Krieketdogters laat paaltjies spat

    Local news

    Hoërskool Driehoek se dogters krieketspanne gaan van krag tot krag en beleef 'n goeie seisoen.

  • Mckenzey Minnaar – ’n kaptein wat voorloop

    Local news

    Mckenzey Minnaar se liefde vir krieket kom haar goed te staan op die veld. Sy vaar nie net goed met…

  • Kolskoot vir Girls with Guns 2026

    Local news

    Girls with Guns het vroue en jong meisies bymekaar gebring om die skietsport in ’n veilige, ondersteunende en prettige omgewing…

  • D.F ondersteun SPCA

    Local news

    Laerskool D.F Malherbe se leiers het gister die DBV besoek en hulle het nie met leë hande opgedaag nie.

  • Dokkies wen naelbytstryd

    Local news

    Hoërskool Dr. Malan het Saterdag Transvaliia se eerste krieketspan op Transvalia se tuisveld geklop.

Back to top button